W&N watercolour on Bockingford 300gsm
Aloe ferox (also known as the Cape Aloe, Bitter Aloe, Red Aloe and
Tap Aloe), is a species of arborescent aloe indigenous to Southern
Africa. It is one of several Aloe species used to make bitter aloes, a
purgative medication and also yields a non-bitter gel that can be used
in cosmetics.
Die Bitteraalwyn (Aloe ferox), inheems aan
Suid-Afrika, is ’n struik wat deel is van die aalwynfamilie. Die plant
blom vanaf Mei tot September. Die struik is ’n stadige groeier met ’n
enkelstam en dik, doringrige, vlesige blare en buisvormige, oranje-rooi
blomme. Dit is ’n uitstekende struik vir die rotstuin en verkies vol son
en matige water. Die sap van die blare word vir medisyne en
skoonheidsprodukte gebruik.
.